· Kerkdienste elke Sondag: 10H00 – 11H00.
· Bybelstudie Woensdae weekliks: 10H00 – 11H00.
· Swembad.
· Biblioteek: Oop op Maandae & Donderdae van 10H30-11H30
· Haarsalon.
· Staproetes.
· Hidroterapie.
· Rolbal.
· “Rummy cup” Woensdae vanaf 14H00.
· Tafel tennis: Woensdae vanaf 16H00.
· Potspel: Donderdae & Vrydae vanaf 16H00 tot 18H00.
· Oefeninge.
· Sosiale komitee funksies



