Inligting

·         Boorgat met noodwater van 70 0000 liter.
·         Elektriese heining met gewapende reaksie patrollies en kameras.
·         Toegangreëls.
·         Uitgekontrakteerde versorgings afdeling.
·        Inwoners mag Sonpanele, omskakelaars en batterye met toestemming installeer.
·        Inwoners kan met toestemming en op eie koste huidige houtrame en houtdeure vervang met brons aluminium.
·        Gratis bussie diens 1 maal per week na inkopiesentrums.
·        Jaarlikse kersete
·        Gratis gebruik van gemeenskapsaal
·        Sny van inwoners se grasperke en rante
·        Gevestigde aftree-oord.