1 ste fase ontstaan gedurende 1994.
2 de fase ontstaan gedurende 1996.
Behuising bestaan uit 1 slaapkamerwoonstelle, 1 Slaapkamer huise, 2 Slaapkamerhuise , 3 Slaapkamerhuise en
versorgingseenheid.
· Volle titelakte.
· Raad van Trustees.
· Bestuurspan.
· 24 Uur sekuriteit met reaksie eenheid.
· Gemeenskapsaal.
· Boomryk.
· Pragtige tuine.
· Noodknoppies in huise met Netcare 24 bystand.
· Troeteldiere: Slegs 2 klein hondjies word toegelaat.